PRODUKTE

POMPE

  • Ervare in die berekening, installering en selektering van die gepaste pomp om aan ons kliënt se behoeftes te voldoen.

  • Verspreider van SOMA pumps GMBH.

Dokumentasie

SOMA pumps GMBH Flyer

ENGLISH

SOMA pumps GMBH Flyer

2016

WARMTE UITRUILERS

  • Ontwerp, vervaardig en verskaffing van mantel en buis warmte-uitruilers

  • Verskaffing en installasie van plaatpak warmte-uitruilers

  • Verspreider van API Heat Transfer.