top of page

AGTERGROND

Skoon Tegnologie is in September 2008 gestig om Meganiese en Proses oplossings te verskaf aan die voedsel en drank nywerheid. Ons doelwit is om 'n tegnologie verskaffer te wees met kwaliteit oplossings wat lei tot vertroue en bewondering. Ons heg groot waarde aan kwaliteit, deeglikheid en effektiwiteit.

RAADGEWEND

  • Energie Effektiwiteit

  • Vlekvrye staal werk

  • Ontwerp (Volledige CAD kapasiteit)

  • Fabrieks beplanning en evaluering

ONS SPAN

Johan Potgieter

Stigter & CEO

  • M.Sc.Eng (Meganies) Stellenbosch

+27 72 108 1608

bottom of page