MEGANIESE ONTWERP

Van konsep tot realisering

ONS MAATSKAPPY

  • Skoon Tegnologie bk is 'n Meganiese en Proses Ingenieurswese maatskappy wat oplossings aan die voedsel en drank nywerheid verskaf.

  • Ons lewer doelgemaakte oplossings in die vorm van raam-gemonteerde stelsels, volledige nuwe aanlegte asook optimisering van bestaande infrastruktuur.

  • D.m.v. multi-disiplinêre projekbestuur neem ons, ons kliënt se proses tegnologie van konsep tot realisering.